John 11:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus sê vir haar: Jou broer sal opstaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus sê vir haar: “Jou broer sal weer opstaan.”
Afrikaans 1933/1953 Jesus sê vir haar: Jou broer sal opstaan.
Afrikaans 1983 Jesus sê toe vir haar: “Jou broer sal uit die dood opstaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus sê vir haar: “Jou broer sal opstaan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir haar gesê: “Jou broer sal weer lewe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus stel haar toe gerus: “Moenie bekommerd wees nie. Jou broer sal weer lewendig word.”