John 11:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ek weet dat alles wat jy ook al van God vra, God dit vir jou sal gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar selfs nou nog weet ek dat God aan U sal gee wat U Hom ook al vra.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar selfs nou weet ek dat alles wat U van God vra, God U sal gee. |
| Afrikaans 1983 | Maar selfs nou weet ek dat God U alles sal gee wat U van Hom vra.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar selfs nou weet ek dat wat U ook al van God vra, God vir U sal gee.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar ek weet dat God ook nou vir U alles sal doen wat U vir Hom vra.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tog het ek al die tyd aan een ding bly vashou: ek weet God sal na U luister as U Hom iets vra.” |