John 11:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Marta vir Jesus: Here, as U hier was, sou my broer nie gesterf het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Marta het vir Jesus gesê: “Here, as U maar net hier was, sou my broer nie gesterf het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Martha sê vir Jesus: Here, as U hier gewees het, sou my broer nie gesterf het nie. |
| Afrikaans 1983 | Marta sê toe vir Jesus: “Here, as U hier was, sou my broer nie gesterwe het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Martha sê toe vir Jesus: “Here, as U hier was, sou my broer nie gesterf het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Marta het vir Jesus gesê: “Here, as U hier was, dan het my broer nie gesterf nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Here,” begin Marta sommer dadelik toe sy Hom sien. “Waar was U al die tyd? As U betyds hier was, kon U nog my broer gesond gemaak het. Dan het hy nou nog geleef. |