John 11:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En baie van die Jode het na Marta en Maria gekom om hulle te troos oor hulle broer.
Afrikaans (NLV) 2011 Baie van die Jode het by Marta en Maria opgedaag om hulle meegevoel oor hulle broer te betuig.
Afrikaans 1933/1953 En baie van die Jode het al by Martha en Maria gekom om hulle oor hul broer te troos.
Afrikaans 1983 en baie van die Jode het na Marta en Maria toe gekom om hulle oor hulle broer te troos.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en baie van die Jode het na Martha en Maria gekom om hulle oor hulle broer te troos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Baie Jode het na Marta en Maria toe gekom om hulle te troos omdat hulle broer Lasarus dood is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was nog ’n klomp mense by Marta en Maria se huis om hulle te troos.