John 11:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Betanië was naby Jerusalem, omtrent vyftien kilometer daarvandaan; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Betanië was naby Jerusalem, ongeveer drie kilometer daarvandaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Bet nië was naby Jerusalem, omtrent twee myl daarvandaan. |
| Afrikaans 1983 | Betanië was naby Jerusalem, omtrent drie kilometer; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Betanië was naby Jerusalem, ongeveer vyftien stadion ver, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Betanië was naby Jerusalem, omtrent 15 stadioi van Jerusalem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |