John 11:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Jesus toe kom, het Hy gevind dat Hy al vier dae in die graf gelê het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Jesus daar aankom, het Hy uitgevind dat Lasarus al vier dae in die graf was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Jesus dan gekom het, het Hy gevind dat hy al vier dae in die graf was. |
| Afrikaans 1983 | Toe Jesus daar kom, het Hy gevind dat Lasarus al vier dae in die graf was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Jesus daar aankom, het Hy gevind dat Lasarus reeds vier dae in die graf was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus in Betanië aankom, het Hy gehoor dat Lasarus vier dae in die graf is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [17-18] Toe Jesus-hulle in Betanië aankom, hoor Hy dat Lasarus al vier dae tevore begrawe is. |