John 11:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Tomas, wat Didimus genoem word, vir sy mededissipels: Laat ons ook gaan, dat ons saam met hom kan sterwe.
Afrikaans (NLV) 2011 Tomas, wat ook Didimus genoem is, het vir die ander dissipels gesê: “Laat ons ook gaan sodat ons saam met Jesus kan sterf.”
Afrikaans 1933/1953 En Thomas, wat D¡dimus genoem word, sê vir sy mededissipels: Laat ons ook gaan om saam met Hom te sterwe.
Afrikaans 1983 Tomas, wat ook Didimus genoem is, sê toe vir die ander dissipels: “Kom ons gaan ook, sodat ons saam met Hom kan sterwe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Thomas, wat bekend staan as Didimus, het toe vir sy mededissipels gesê: “Kom ons gaan ook, sodat ons saam met Hom kan sterf. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Tomas, sy ander naam was “Tweeling,” het vir die ander dissipels gesê: “Kom ons gaan saam met Jesus, sodat ons saam met Hom kan sterf.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Tomas, vir wie party mense “Tweeling” genoem het, sê toe vir die ander dissipels: “Kom, laat ons maar saam met Hom in die kake van die dood instap.”