John 11:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek is om julle ontwil bly dat ek nie daar was nie, sodat julle kan glo; laat ons tog na Hom toe gaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar ter wille van julle is Ek bly dat Ek nie daar was nie sodat julle kan glo. Laat ons dan na hom toe gaan.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek is bly om julle ontwil dat Ek nie daar was nie, sodat julle kan glo. Maar laat ons na hom toe gaan. |
| Afrikaans 1983 | en om julle ontwil is Ek bly dat Ek nie daar was nie sodat julle in My kan glo. Maar kom ons gaan na hom toe.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en ter wille van julle is Ek bly dat Ek nie daar was nie, sodat julle kan glo. Maar kom ons gaan na hom toe.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is bly Ek was nie daar toe Lasarus gesterf het nie. Dit is goed vir julle, want wat Ek sal doen, sal julle help om te glo. Kom ons gaan nou na hom toe.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is bly Ek was nie daar toe dit gebeur het nie. En weet julle hoekom? As ons nou gaan, gaan dit vir julle baie beteken. Kom, laat ons loop.” |