John 11:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Jesus het van sy dood gepraat, maar hulle het gedink dat Hy gespreek het van rus in die slaap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het Lasarus se dood bedoel, maar hulle het gedink Hy praat van die natuurlike slaap. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Jesus het gespreek van sy dood, terwyl hulle gedink het dat Hy van die rus van die slaap spreek. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het van Lasarus se dood gepraat, maar hulle het gedink Hy praat van die gewone slaap. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Jesus het van sy dood gepraat, terwyl hulle gedink het dat Hy van die rus van gewone slaap praat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus gesê het Lasarus slaap, het dit beteken Lasarus is dood. Die dissipels het gedink Jesus praat van slaap soos 'n mens in die nag slaap. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |