John 11:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê sy dissipels: Here, as hy slaap, sal hy goed doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Die dissipels het vir Jesus gesê: “Meneer, as hy slaap, sal hy mos gesond word.”
Afrikaans 1933/1953 Sy dissipels sê toe: Here, as hy slaap, sal hy gesond word.
Afrikaans 1983 Die dissipels sê toe vir Hom: “Here, as hy slaap, sal hy gesond word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die dissipels sê toe vir Hom: “Here, as hy slaap, sal hy gesond word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels sê toe vir Hom: “Here, dit is goed dat hy slaap. Dan sal hy gesond word.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [12-13] Dit was maar net ’n ander manier om te sê dat Lasarus dood was. Sy dissipels het gedink Jesus bedoel dat Lasarus regtig slaap. “Los vir Lasarus, Here. As hy slaap, kan hy mos self wakker word,” stel hulle voor.