John 11:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as iemand in die nag wandel, struikel hy, omdat daar geen lig in hom is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As iemand egter in die nag rondloop, struikel hy maklik omdat hy nie lig het nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as iemand in die nag wandel, stamp hy hom, omdat die lig nie in hom is nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar as iemand in die nag loop, struikel hy, omdat hy nie die lig het nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as iemand in die nag loop, struikel hy, omdat die lig nie by hom is nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar wanneer iemand in die nag loop, dan val hy, want daar is nie lig nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As dit donker is, val jy oor alles. In die donker kan jy mos nie sien wat jy doen nie. Dus: terwyl die kans daar is, moet ’n mens doen wat gedoen moet word. |