John 11:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n sekere man was siek, met die naam van Lasarus, van Betanië, die stad van Maria en haar suster Marta. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Sekere man met die naam Lasarus was siek. Hy was van Betanië, die tuisdorpie van Maria en haar suster Marta. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was 'n man siek, Lasarus van Bet nië, die dorp van Maria en haar suster Martha. |
| Afrikaans 1983 | 'n Man met die naam Lasarus was siek. Hy was van Betanië, die dorp waar Maria en haar suster Marta gewoon het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was 'n man met die naam Lasarus, wat siek was. Hy was van Betanië, die dorp van Maria en haar suster Martha. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Lasarus was siek. Hy het in Betanië gewoon. Betanië was 'n dorpie waar Lasarus se susters Maria en Marta ook gewoon het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In Betanië, so drie kilometer van Jerusalem af, het Lasarus met sy twee susters, Marta en Maria, gebly. Dit was dieselfde |