John 10:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al wat voor my gekom het, is diewe en rowers, maar die skape het hulle nie gehoor nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Almal wat voor My gekom het, is diewe en rowers; maar die skape het nie op hulle reageer nie.
Afrikaans 1933/1953 Almal wat voor My gekom het, is diewe en rowers; maar die skape het nie na hulle geluister nie.
Afrikaans 1983 Almal wat voor My gekom het, is diewe en rowers; maar die skape het nie na hulle geluister nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal wat voor My gekom het, is diewe en rowers; die skape het egter nie na hulle geluister nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat gekom het voordat Ek gekom het, het net ingebreek en gesteel. Maar die skape het nie na hulle geluister nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Al die ander wat voor My gekom het, het mense op die verkeerde pad gelei. Hulle is soos diewe wat mense net wou kul. Hulle het kamma redding kom aanbied, maar God se kinders het nie na hulle geluister nie.