John 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Jesus weer vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, Ek is die deur van die skape. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Jesus weer ’n keer gesê: “Ek verseker julle, Ek is die deur vir die skape. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jesus het toe weer vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, Ek is die deur van die skape. |
| Afrikaans 1983 | Toe het Jesus verder gesê: “Dít verseker Ek julle: Ek is die ingang vir die skape. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het toe weer gesê: “Amen, amen, Ek sê vir julle: Ek is die deur vir die skape. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het ook gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Ek is die hek vir die skape. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Laat Ek dit nog eenvoudiger stel. Julle kan My met die hek van die skaapkraal vergelyk. Sê My, wat is die enigste regte manier om in die kraal in te kom? Natuurlik deur die hek. “En die enigste regte manier om na God toe te kom? Natuurlik deur My! |