John 10:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En baie het daar in Hom geglo.
Afrikaans (NLV) 2011 En baie mense het op daardie plek in Jesus begin glo.
Afrikaans 1933/1953 En baie het daar in Hom geglo.
Afrikaans 1983 Baie mense het daar tot geloof in Hom gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En talle het daar in Hom begin glo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Baie mense het daar in Jesus begin glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Baie mense het juis daar Christene geword.