John 10:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En baie het na Hom toe gekom en gesê: Johannes het geen wonderwerk gedoen nie, maar alles wat Johannes van hierdie man gespreek het, was waar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie mense het na Jesus toe gekom en gesê: “Johannes het geen wonderteken gedoen nie, maar al die dinge wat Johannes oor hierdie man gesê het, was die waarheid.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En baie het na Hom gekom en gesê: Johannes het wel geen teken gedoen nie, maar alles wat Johannes van Hom gesê het, was waar. |
| Afrikaans 1983 | Baie mense het na Hom toe gekom. Hulle het gesê: “Johannes het wel geen wonderteken gedoen nie, maar alles wat Johannes oor hierdie man gesê het, is waar.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En baie het na Hom gekom; hulle het gesê: “Johannes het wel geen teken gedoen nie, maar alles wat Johannes oor Hom gesê het, is waar. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Baie mense het na Jesus toe gegaan. Hulle het gesê: “Johannes het nooit 'n wonderteken gedoen nie, maar alles wat hy oor Jesus gesê het, is waar.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense wou Hom net nie met rus laat nie. Hulle het gesê: “Johannes het nou wel nie wonders gedoen nie, maar alles wat hy van Jesus gesê het, kan ’n mens maar glo.” |