John 10:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En weer weggegaan oorkant die Jordaan na die plek waar Johannes eers gedoop het; en daar het hy gebly.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het weer teruggegaan na die omgewing oorkant die Jordaan waar Johannes aanvanklik gedoop het, en daar oorgebly.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het weer oor die Jordaan gegaan na die plek waar Johannes eers gedoop het; en Hy het daar gebly.
Afrikaans 1983 Hy het teruggegaan na die plek oorkant die Jordaan waar Johannes vroeër gedoop het, en daar gebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop het Hy weer teruggegaan na die plek oorkant die Jordaan waar Johannes tevore gedoop het, en daar vertoef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het weer oor die Jordaan-rivier gegaan, na die plek waar Johannes voorheen die mense gedoop het. Jesus het daar gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense het Hom opgespoor by die plek waar Johannes begin doop het (oos van die Jordaan). Hy is ’n rukkie lank soontoe.