John 10:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as hy sy eie skape uitbring, gaan hy voor hulle uit, en die skape volg hom, want hulle ken sy stem.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer hy al sy eie skape na buite gelei het, loop hy voor hulle uit, en die skape hou aan om hom te volg omdat hulle sy stem ken.
Afrikaans 1933/1953 En wanneer hy sy eie skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit; en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.
Afrikaans 1983 Wanneer hy al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer hy al sy eie skape uitgelei het, gaan hy voor hulle uit, en hulle volg hom, omdat hulle sy stem ken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer hy al sy eie skape uit die kraal gebring het, dan loop hy voor die skape. Die skape gaan saam met die herder, want hulle ken sy stem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hy sal voor hulle uitstap weiveld toe en hulle sal agternakom, want hulle ken sy stem.