John 10:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het hulle weer probeer om hom te neem, maar hy het uit hulle hand ontsnap, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het weer ’n nuwe poging aangewend om Jesus te arresteer, maar Hy het hulle ontduik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hulle weer probeer om Hom gevange te neem, en Hy het uit hulle hand ontkom. |
| Afrikaans 1983 | Hulle wou Hom toe weer gevange neem, maar Hy het hulle ontglip. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het toe weer probeer om Hom te arresteer, maar Hy het uit hulle hande ontglip. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die Jode weer probeer om Jesus te vang, maar hulle kon nie, want Hy het weggegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Joodse leiers sit toe weer aan die polisie om Jesus te vang. Voor hulle hulle egter kom kry, was Jesus al weer weg. |