John 10:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As Ek nie die werke van my Vader doen nie, glo My nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As Ek nie die werke van my Vader doen nie, moet julle ophou om in My te glo. |
| Afrikaans 1933/1953 | As Ek nie die werke van my Vader doen nie, moet julle My nie glo nie; |
| Afrikaans 1983 | As Ek nie die werke van my Vader doen nie, moet julle nie in My glo nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As Ek nie die dade van my Vader doen nie, moet julle My nie glo nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Vader het vir My gesê wat Ek moet doen. As Ek dit nie doen nie, dan moet julle nie in My glo nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wel, as dit wat Ek doen God ongelukkig maak, ja, nie is wat Hy graag wil hê nie, dan kan julle dit sê. Maar julle weet dit is nie so nie. |