John 10:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus antwoord hulle: Is daar nie in julle wet geskrywe: Ek het gesê: Julle is gode nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het hulle nog ’n keer geantwoord: “Is dit nie in julle wet opgeteken dat God gesê het: ‘Julle is gode’ nie?
Afrikaans 1933/1953 Jesus antwoord hulle: Is daar nie in julle wet geskrywe: Ek het gesê, julle is gode nie?
Afrikaans 1983 Daarop sê Jesus vir hulle: “Staan daar nie in julle wet geskrywe: ‘Ek het gesê: Julle is gode’ nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het hulle geantwoord: “Staan daar nie in julle Wet geskryf, ‘Ek het gesê julle is gode’ nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê: “In die Ou Testament is geskryf: “ God het gesê: Julle is gode.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sê julle Skrif nie iewers: ‘Ek, God, het gesê: Julle is gode’ nie?” vra Jesus toe.