John 10:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My Vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My Vader, wat hulle aan My gegee het, is magtiger as almal, en niemand kan hulle uit die hand van die Vader steel nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | My vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie. |
| Afrikaans 1983 | Dié wat my Vader vir My gegee het, is die belangrikste van almal, en niemand kan hulle uit die hand van die Vader ruk nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My Vader, wat hulle aan My gegee het, is groter as almal, en niemand kan hulle uit die hand van die Vader ruk nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat my Vader vir My gegee het, is die belangrikste van al die mense. Daarom kan niemand hulle wegvat uit die Vader se hand nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie skape het my Vader self vir My gegee. Hulle is die belangrikste van almal. My Vader self sal ook na hulle kyk. En God sal nie toelaat dat enigiemand hulle uit sy versorgende hand kom ruk nie. |