John 10:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar julle glo nie, omdat julle nie van my skape is nie, soos Ek vir julle gesê het.
Afrikaans (NLV) 2011 omdat julle nie van my skape is nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar julle glo nie, want julle is nie van my skape nie, soos Ek vir julle gesê het.
Afrikaans 1983 Maar julle glo nie, omdat julle nie van my skape is nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar julle glo nie, omdat julle nie van my skape is nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle glo My nie, want julle is nie my skape nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar niks wat Ek doen of sê, maak enige indruk op julle nie. En laat Ek vir julle sê hoekom nie. Ek gaan weer die voorbeeld van die herder en die skape gebruik. Julle is nie van my skape nie.