John 10:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus het in die tempel in Salomo se voorportaal gewandel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het rondgestap in die tempelgebied, in die pilaargang van Salomo. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jesus het in die tempel gewandel in die pilaargang van Salomo. |
| Afrikaans 1983 | Jesus het in die tempel in die Pilaargang van Salomo geloop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Jesus het op die tempelterrein rondbeweeg, in die Pilaargang van Salomo. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het in die tempel geloop in die Pilaargang van Salomo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het juis toe deur die Salomosaal in die tempel gestap. |