John 10:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit was in Jerusalem die fees van die inwyding, en dit was winter.
Afrikaans (NLV) 2011 Op daardie tydstip was dit die Fees van die Tempelwyding in Jerusalem. Dit was winter.
Afrikaans 1933/1953 En dit was die fees van die tempelwyding in Jerusalem, en dit was winter.
Afrikaans 1983 Dit was daardie tyd die fees van die tempelwyding in Jerusalem, en dit was winter.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In daardie tyd het die Fees van die Tempelwyding in Jerusalem plaasgevind. Dit was winter,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was tyd vir die Fees van die Tempelwyding in Jerusalem. Dit was winter en
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit was weer tyd vir die fees waarin daar teruggedink is aan die tyd toe die tempel ingewy is. Elke jaar in die winter het die Jode met ’n groot fees teruggedink aan die inwyding van hulle tempel.