John 10:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En baie van hulle het gesê: Hy het 'n duiwel en is kranksinnig; waarom hoor julle hom?
Afrikaans (NLV) 2011 Baie uit hulle geledere het gesê: “Hy is in die mag van ’n bose gees en hy is mal. Waarom luister julle nog na hom?”
Afrikaans 1933/1953 En baie van hulle het gesê: Hy is van die duiwel besete en is kranksinnig; wat luister julle na Hom?
Afrikaans 1983 Baie van hulle het gesê: “Hy is van die duiwel besete, hy is mal! Hoekom luister julle nog na hom?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Baie van hulle het gesê: “Hy het 'n demoon en is kranksinnig; waarom luister julle na hom?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Party Jode het gesê: “Dit is 'n duiwel wat hom so laat praat. Hy is mal, julle moenie luister na hom nie!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hy het die spoor heeltemal byster geraak. Vir wat mors julle nog julle tyd om na hom te luister?” het party kopskuddend gesê.