John 10:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar was dus weer verdeeldheid onder die Jode oor hierdie woorde.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar het toe nog meer verdeeldheid onder die Jode gekom oor hierdie woorde van Jesus.
Afrikaans 1933/1953 Daar het toe weer verdeeldheid onder die Jode gekom oor hierdie woorde.
Afrikaans 1983 Daar het toe verdeeldheid onder die Jode gekom oor hierdie woorde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oor hierdie woorde het daar toe weer verdeeldheid onder die Jode ontstaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die Jode hoor wat Jesus alles sê, het hulle baie met mekaar gestry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hieroor het die Jode kwaai aan die stry gegaan.