John 10:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos die Vader My ken, so ken Ek die Vader, en Ek lê my lewe af vir die skape. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | net soos die Vader My ken en Ek ook die Vader ken. En Ek gee my lewe vir die skape. |
| Afrikaans 1933/1953 | Net soos die Vader My ken, ken Ek ook die Vader; en Ek lê my lewe af vir die skape. |
| Afrikaans 1983 | net soos die Vader My ken en Ek die Vader ken; en Ek lê my lewe af vir die skape. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | net soos die Vader My ken en Ek die Vader ken. En Ek lê my lewe af vir die skape. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | soos die Vader My ken en soos Ek die Vader ken. Ek sal sterf sodat my skape kan lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos my Vader My ken en Ek Hom ken, so ken Ek en elke gelowige mekaar. Omdat ons vir mekaar omgee, sal Ék liewer sterf as om toe te laat dat my volgelinge iets oorkom. |