John 10:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is die goeie herder, en ek ken my skape, en ek word deur myne geken.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is die Goeie Herder. Ek ken my skape en hulle herken My,
Afrikaans 1933/1953 Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken.
Afrikaans 1983 “Ek is die goeie herder. Ek ken my skape, en my skape ken My,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie, en my eie ken My,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek is die Goeie Herder. Ek ken my skape en my skape ken My,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek is vir almal wat My volg soos die beste herder van wie hulle kan droom. Daar is ’n sterk verhouding tussen My en elke gelowige. Ons ken mekaar.