John 10:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die huurling vlug, want hy is 'n huurling en gee nie om vir die skape nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy is ’n tipiese kontrakwerker en gee niks vir die skape om nie.
Afrikaans 1933/1953 En die huurling vlug, omdat hy 'n huurling is en niks vir die skape omgee nie.
Afrikaans 1983 Hy is 'n huurling en bekommer hom nie oor die skape nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) omdat die man 'n huurarbeider is en nie vir die skape omgee nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, iemand wat geld kry om die skape op te pas, is nie regtig bekommerd oor die skape nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat met die skape gebeur, maak nie eintlik vir die gehuurde man saak nie.