John 10:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is die goeie herder: die goeie herder gee sy lewe vir die skape.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek is die Goeie Herder. Die Goeie Herder offer sy lewe op vir die skape.
Afrikaans 1933/1953 Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.
Afrikaans 1983 “Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is die Goeie Herder. Die Goeie Herder sal sterf sodat sy skape kan lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek is vir Christene wat ’n herder vir sy skape is. Wat Ek bedoel, is dit: die herder is bereid om alles te gee ter wille van sy skape, ook sy lewe. Hy sal liewer self doodgaan as dat hy sal toelaat dat sy skape iets oorkom.