John 10:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voorwaar, voorwaar sê Ek vir julle, wie nie deur die deur in die skaapkraal ingaan nie, maar van 'n ander kant af inklim, hy is 'n dief en 'n rower. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek verseker julle, iemand wat nie deur die hek in die skaapkraal ingaan nie, maar van die ander kant af oorklim, is ’n dief en ’n rower. |
| Afrikaans 1933/1953 | Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur in die skaapstal ingaan nie, maar van 'n ander kant af inklim, hy is 'n dief en 'n rower. |
| Afrikaans 1983 | “Dít verseker Ek julle: Wie nie deur die hek in die skaapkraal ingaan nie maar van 'n ander kant af inklim, is 'n dief en 'n rower. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Amen, amen, Ek sê vir julle: Wie nie by die hek van die kraal ingaan nie, maar van 'n ander kant af inklim – daardie man is 'n dief en 'n rower. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het vir die Fariseërs gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: 'n Dief of 'n skelm kom nie in by die hek van die skaapkraal nie. Hy kom in by 'n ander plek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Luister nou mooi. Ek gaan vir julle ’n voorbeeld gee om julle te help om beter te verstaan wat Ek wil sê. Julle weet mos hoe dit met ’n skaapboerdery gaan. As iemand skelm in die kraal probeer inkom en nie die hek gebruik nie, wil hy net kom kwaaddoen. Net ’n dief doen dit! |