Joel 3:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook die kinders van Juda en die kinders van Jerusalem het julle aan die Grieke verkoop, om hulle ver van hulle grondgebied af te verwyder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle het die mense van Juda en Jerusalem aan die Grieke verkoop wat hulle ver van hulle eie land af weggeneem het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het julle die kinders van Juda en die kinders van Jerusalem aan die kinders van Jawan verkoop, om hulle ver van hul grondgebied te verwyder. |
| Afrikaans 1983 | Julle het die mense van Juda en Jerusalem in Griekeland gaan verkoop, julle het hulle ver weg uit hulle gebied uit weggevat, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die kinders van Juda en Jerusalem het julle aan die Grieke verkoop om hulle ver van hulle grondgebied weg te neem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het die mense van Juda en Jerusalem verkoop aan die Grieke, ver weg van my mense se land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle het die mense van Juda en Jerusalem ver uit hulle land weggevat en hulle aan die Grieke verkoop. |