Joel 3:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Juda sal vir ewig woon, en Jerusalem van geslag tot geslag.
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar Juda sal vir altyd bly voortbestaan. Jerusalem sal vir geslag na geslag daar wees.
Afrikaans 1933/1953 Maar Juda sal vir ewig bly, en Jerusalem van geslag tot geslag.
Afrikaans 1983 Maar Juda sal sonder ophou bewoon word en Jerusalem vir altyd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Juda sal vir altyd bly, en Jerusalem van geslag tot geslag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar in Juda en Jerusalem sal altyd mense woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Juda en Jerusalem sal altyd vol mense wees.