Joel 3:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die son en die maan sal verduister word, en die sterre sal hul glans onttrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die son en maan sal verdonker. Die sterre sal nie meer skyn nie.
Afrikaans 1933/1953 Die son en die maan word duister, en die sterre trek hulle glans in.
Afrikaans 1983 Die son en die maan sal donker word, die sterre sal nie meer skyn nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die son en maan word donker, die sterre hou hulle glans terug.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die son en die maan sal donker word, die sterre sal nie meer skyn nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die son en die maan sal pikdonker word en die sterre sal ophou skyn.