Joel 3:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Smeet van julle pikke swaarde en van julle snoeimesse spiese; laat die swakkes sê: Ek is sterk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maak swaarde van julle ploegimplemente en spiese van julle snoeiskêre. Selfs die swakkeling moet sê: ‘Ek is ’n dapper soldaat!’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Smee van julle pikke swaarde en van julle snoeimesse spiese; laat die swakke sê: Ek is 'n held. |
| Afrikaans 1983 | Maak swaarde van julle ploegskare, en spiese van julle snoeiskêre. Selfs die swakke moet sê: ‘Ek is 'n dapper soldaat!’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Smee van julle ploegskare swaarde, en van julle snoeimesse steekspiese, selfs die swakke moet sê: “Ek is 'n held!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet swaarde en spiese maak van die skerp ysters waarmee julle ploeg en bome se takke afsny. 'n Man wat nie sterk is nie, moet ook sê: ‘Ek is 'n soldaat!’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verander julle ploeë in swaarde en julle snoeiskêre in spiese. Selfs die swakstes onder julle moet opgelei word om soos dapper soldate te veg. |