Joel 2:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sal in die stad heen en weer hardloop; hulle hardloop op die muur, hulle klim op die huise; hulle sal by die vensters ingaan soos 'n dief. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle oorval die stad en hardloop op die mure. Hulle val die huise binne, en klim soos diewe deur vensters. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle oorval die stad, hulle hardloop op die muur, hulle klim in die huise, hulle dring by die vensters in soos 'n dief. |
| Afrikaans 1983 | Hulle oorval die stad, hulle hardloop oor die mure, hulle storm die huise binne, soos diewe klim hulle deur die vensters. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle bestorm die stad, op die stadsmuur hardloop hulle, die huise val hulle binne, deur die vensters klim hulle soos diewe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle hardloop in die stad in, hulle hardloop oor die mure, hulle klim teen die huise op, hulle klim soos diewe deur die vensters. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle loop die stad plat en hardloop oor al die mure; hulle klouter soos diewe deur die vensters. |