Joel 2:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ook op die diensknegte en op die slavinne sal Ek in daardie dae my Gees uitstort. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In dié tyd sal Ek my Gees selfs op slawe en slavinne uitstort. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in die dae my Gees uitgiet. |
| Afrikaans 1983 | In daardie tyd sal Ek my Gees laat kom selfs op dié wat nie in aansien is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Selfs op die slawe en slavinne sal Ek in daardie dae my Gees uitstort. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal in daardie tyd my Gees ook vir slawe en slavinne gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In daardie tyd sal Ek selfs my Gees laat kom op mense wat glad nie belangrik is nie. |