Joel 2:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die vloere sal vol koring wees, en die vette sal oorloop van wyn en olie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar sal weer hope koring op die dorsvloere wees. Die parskuipe sal oorloop van wyn en olyfolie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal die dorsvloere vol koring wees en die parskuipe van mos en olie oorloop. |
| Afrikaans 1983 | Die dorsvloer lê vol koring, die parskuipe loop oor van wyn en olie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan sal die dorsvloere vol skoon graan wees, die kuipe sal oorloop van nuwe wyn en olie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dorsvloere sal vol koring wees, daar sal baie wyn en olyf-olie in die parskuipe wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar sal hope koring langs die dorsvloer lê. Die wyn- en olyfperse sal oorloop van die wyn en olie. |