Joel 2:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal die HERE jaloers wees oor sy land en Hom oor sy volk ontferm. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal die Here wys dat Hy omgee vir sy land en Hy sal sy volk jammer kry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die HERE geywer vir sy land en sy volk verskoon. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir sy land opgekom, Hy het medelye betoon met sy volk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het die Here Hom vir sy land beywer, Hy was jammer vir sy volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is baie lief vir sy land. Hy was jammer vir sy volk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het die Here sy mense en sy land jammer gekry. |