Joel 2:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Blaas die basuin in Sion, heilig 'n vasdag, roep 'n plegtige byeenkoms.
Afrikaans (NLV) 2011 Blaas op die trompet in Jerusalem! Kondig ’n tyd van vas aan. Roep die gemeente op om saam te kom.
Afrikaans 1933/1953 Blaas die basuin op Sion, heilig 'n vasdag, roep 'n vergadering saam!
Afrikaans 1983 Blaas die ramshoring in Sion, bepaal 'n dag om te vas, roep die gemeente bymekaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Blaas die ramshoring op Sion, bepaal 'n heilige vastyd, roep 'n gewyde byeenkoms uit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die ramshoring blaas op Sionsberg. Julle moet 'n dag aan die Here wy, en almal moet op daardie dag vas. Julle moet al die mense roep om bymekaar te kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Blaas op trompette in Sion! Roep ’n vasdag uit waar almal sonder kos klaarkom om te wys hulle is regtig jammer oor hulle sonde. Roep die gemeente op vir ’n vergadering.