Joel 1:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ai vir die dag! want die dag van die HERE is naby, en dit sal kom as 'n verderf van die Almagtige.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Dag van die Here is naby. Op dié dag sal die Almagtige verwoesting bring. O, wat ’n verskriklike dag!
Afrikaans 1933/1953 Ag, die dag! Want naby is die dag van die HERE, en hy kom soos 'n verwoesting van die Almagtige.
Afrikaans 1983 Die vreeslike dag! Die dag van die Here is naby: dit is 'n dag van verwoesting, dit kom van die Almagtige af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ag, daardie dag! Ja, die dag van die Here is naby en dit kom as verwoesting van die Almagtige af.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dag van die Here is naby. Dit is 'n dag wanneer almal bang sal wees! Die Almagtige God wil alles verwoes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dag van die Here is bitter naby, die dag van die Almagtige is ’n dag waarop al die slegte mense vernietig gaan word! Hoe verskriklik gaan hierdie dag nie wees nie!