Job 9:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat alleen die hemel uitsprei en op die golwe van die see trap.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy alleen sprei die hemele uit, Hy wandel op die golwe van die see.
Afrikaans 1933/1953 wat alleen die hemel uitspan en stap op die golwe van die see;
Afrikaans 1983 Hy het die hemel soos 'n tent gespan, Hy alleen, en Hy hou die golwe van die see in bedwang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat die hemel oopspan, Hy alleen, wat op die see se rûe trap;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Net Hy trek die hemel styf soos 'n tent, net Hy loop op die branders van die see.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die hemel alleen soos ’n doek uitgesprei. As Hy wil, loop Hy sommer op die branders van die see.