Job 9:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat die son beveel, en hy gaan nie op nie; en verseël die sterre. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op sy bevel sal die son nie opkom en die sterre nie skyn nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat bevel gee aan die son, en hy gaan nie op nie, en die sterre agter 'n seël wegsluit; |
| Afrikaans 1983 | Hy gee opdrag aan die son en dit kom nie op nie, Hy verseël die sterre en hulle skyn nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat die son aanspreek, sodat dit nie skyn nie, en wat so die sterre verseël; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer Hy sê die son moet ophou om te skyn, dan hou dit op om te skyn. Hy laat ook die sterre stilstaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sê vir die son om nie meer te skyn nie, en dan kom die son nie op nie. Hy keer ook dat die lig van die sterre deurkom. |