Job 9:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat die aarde uit sy plek laat bewe, en sy pilare bewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy skud die aarde uit sy plek, en sy fondamente bewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat die aarde laat sidder uit sy plek, sodat sy pilare dril; |
| Afrikaans 1983 | Hy laat die aarde ruk, weg van sy fondamente af, en sy pilare bewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat die aarde uit sy plek skud, sodat sy pilare bewe; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy skud die aarde, dit bly nie waar dit is nie, en die pilare van die aarde bewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy skud die aarde dat dit voel of die aarde nie meer op sy ou plek staan nie. Hy laat die fondamente van die aarde bewe. |