Job 9:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat die berge versit, en hulle weet nie; wat hulle in sy toorn omkeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Sonder waarskuwing verskuif Hy berge, keer Hy hulle om in sy woede.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat berge versit sonder dat hulle dit merk; wat hulle omkeer in sy toorn;
Afrikaans 1983 Hy verskuif berge sonder dat hulle dit self agterkom; in sy toorn maak Hy hulle tot niet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy is die een wat berge verskuif sonder dat hulle dit agterkom, wat hulle in sy toorn omkeer;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy skuif berge, en hulle weet dit nie, Hy gooi berge om wanneer Hy kwaad is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Voordat die berge nog weet dit gaan gebeur, skuif God hulle. As Hy kwaad word, keer Hy hulle sommer onderstebo.