Job 9:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sou ek spreek en hom nie vrees nie; maar dit is nie so met my nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sou ek met Hom kon praat sonder om bang te wees. Maar in my eie krag kan ek dit nie doen nie.”
Afrikaans 1933/1953 dan wil ek spreek sonder dat ek vir Hom bevrees is; want so is dit met my nie gesteld nie.
Afrikaans 1983 dan sou ek sonder vrees kon praat. Maar soos sake nou met my staan, kan ek nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan kon ek praat sonder om Hom te vrees; maar in my geval is dit nie so nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan sal ek kan praat en ek sal nie bang wees vir Hom nie, maar nou kan ek nie praat nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As dit kon gebeur, sou ek met Hom kon praat sonder om bang te wees. Maar soos sake nou staan, kan ek nie.”