Job 9:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hy sy staf van my af wegneem, en laat sy vrees my nie verskrik nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die middelaar sou dan keer dat God aanhou om my te slaan. Ek sou nie langer in vrees lewe vir sy straf nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat Hy sy roede van my wegneem, en laat sy verskrikking my nie beangstig nie; |
| Afrikaans 1983 | as daar maar iemand was wat God se straf van my kon wegneem, sodat sy verskrikking my nie skielik oorval nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God sou sy staf van my moes verwyder; sy verskrikking sou my dan nie ontstel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy moet ophou om my te slaan, Hy moenie aanhou om my bang te maak vir Hom nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wens verder dat die Here sal ophou om my te slaan. Ek wil nie langer so vreeslik bang wees vir Hom nie. |