Job 9:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is ook geen dagmens tussen ons wat sy hand op ons albei kan lê nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As daar net iemand was om tussen ons te bemiddel en ons bymekaar te bring!
Afrikaans 1933/1953 Daar is geen skeidsregter tussen ons wat sy hand op ons twee kan lê nie.
Afrikaans 1983 As daar maar iemand was wat in die saak tussen ons kon oordeel, wat oor ons albei onpartydig kon regspreek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As daar maar iemand was wat die saak tussen ons kon besleg, wat sy hand oor ons albei kon hou!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is niemand wat kan luister na wat ons altwee sê nie, niemand wat kan besluit wie is reg nie, God of ek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wens daar was iemand wat ons twee bymekaar kon bring en ons kon help om vrede te maak. Maar daar is nie so iemand nie.