Job 9:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar jy sal my in die sloot dompel, en my klere sal my verafsku. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | gooi U my weer in ’n modderpoel. Ek is so vuil dat my eie klere my haat. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan sou U my in 'n poel indompel, sodat my klere van my 'n afsku kry. |
| Afrikaans 1983 | God sou my weer in 'n modderpoel gooi, sodat my klere my tot 'n aanstoot maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sal U my steeds in 'n kuil dompel, sodat selfs my klere my afstootlik vind. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan sal God my weer in 'n moddergat gooi, en ek sal so vuil wees dat my klere nie aan my liggaam wil bly nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U sal my tog net weer in ’n modderpoel gooi. Dan sal ek so vuil wees dat selfs my eie klere my sal haat.” |